AHMP
Pronk Digitaal semi-finaal (AHMP)
Pronk Digitaal semi-finaal (AHMP)
Regular price
R 55.00
Regular price
Sale price
R 55.00
Unit price
/
per
Pronk Digitaal semi-finaal
5 Augustus
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP), te E.C Steijnsaal
17:30 vir 18:00
Kaartjies R55 pp (sluit ‘n warm drankie in)
Die digitale weergawes van die Pronk Digitaal semi-finaliste se produksies word vertoon op 5 Augustus 2024 by 'n Premier Gala aand te Afrikaanse Hoër Meisieskool Pta voor 'n paneel beoordelaars en 'n gehoor. Maak reg vir ‘n aand op die rooi tapyt met onderhoude en Pronkerazzi!
Tydens die Pronk Digitaal semi-finaal word die top produksies bepaal wat deurdring na die Pronk Digitaal Finaal. Die Pronk Finaal vind plaas vanaf 29 - 31 Augustus 2024.