Skip to product information
1 of 1

AHMP

Musiek by die Monument

Musiek by die Monument

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out

AHMP se orkes en koor hou 'n spogkonsert in die Voortrekkermonument. Dit word voorafgegaan deur 'n luukse piekniek met heerlike kos, wyn en warm drankies (alles ingesluit by die prys) asook musiek op die grasperk langs die monument. Daarna geniet ons 'n glasie sjerrie in die heldesaal voor die Affies-koor en -orkes ons in die senotaafsaal van die monument met hul talent bederf. 

Plek: Voortrekkermonument, Pretoria

Datum van geleentheid: Sondag, 14 Julie 2024
Ete begin:        13:00
Konsert begin: 15:00

Betaal teen: 11 Julie

Koste: R350 per kaartjie (alles ingesluit)

View full details