Skip to product information
1 of 1

AHMP Aanlyn Winkel

Musiek by die Monument - Luukse Piekniekmandjie-ete

Musiek by die Monument - Luukse Piekniekmandjie-ete

Regular price R 150.00
Regular price Sale price R 150.00
Sale Sold out

Spyskaart

Ciabata rolletjie met beeshaas, vars kruieblare, gepekelde uie en mostert-mayo sous.

Basiliekruid pesto pastaslaai met mozzarella kaas en baba tamaties.

Kaas en beskuitjies.

Vars vrugte.

Tuisgemaakte Brownie.

 

*Verskeidenheid drinkgoed te koop op die terrein.

View full details